Educating South Africa

...Find South African Schools , Universities, Colleges and Training

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Education Organisations

Educating South Africa

La-Manivoci

Pretoria
Gauteng South Africa
Website
Die Ateljee staan onder die leiding van André Coetzee. André is ‘n hoogs gekwalifiseerde onderwyser en het onder andere musiek aangebied by die "Lady Grey Kunste Akademie" in die Ooskaap.

Die volgende instrumente word by die ateljee aangebied: Klavier, Klawerbord, Kitaar, Viool, Trompet, Sang, Dwarsfluit, Panfluit. Musiek Teorie word ook gebied as deel van die onderrig. Ander instrumente sal op versoek aangebied kan word.

Onderrig word op ‘n weeklikse basis aangebied — ½ uur prakties en ½ uur teorie.

As deel van ‘n hoë standaard van onderrig wat ons stel word die sillabus van "Die Akademie vir Kontemporêre, Jazz & Gospel Musiek van Suid-Afrika" (A.L.M.S.A.) gevolg. Dit bring mee dat leerlinge by die ateljee eksamens kan aflê en erkenning vir hulle harde werk ontvang. Die A.L.M.S.A. sillabusse word Nasionaal erken deur die Onderwys Departement. Die ateljee is ook die amptelike eksamen lokaal vir A.L.M.S.A. in die Pretoria omgewing.

Vir meer inligting kan die ateljee gekontak word by (071) 273-2092
 
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds


Who's Online

We have 3 guests online